Jy's 'n droom wat waar geword het
Jy's die en gel wat my hart gered het en daar is
geen wonder dat ek nie sonder jou kan leef nie
As jy vra sal ek jou alles gee
Jy's die een wat my van liefde geleer het en van
die begin af laat jy my kop spin ja om en om
As ek droom is jy altyd hier by my
Ek sal jou nooit uit jou vingers laat gly daar is geen
wonder dat ek nie sonder jou kan leef nie
Jy's die een vir wie ek lank gewag het
Nou's jy meer as wat ek ooit verwag het en van
die begin af laat jy my kop spin ja om en om
Ek gee jou my hart jy kan dit kry bly net
nog 'n bietjie bietjie bietjie by my
Daar is geen wonder dat ek
Gee my jou hand om vas te hou gee my nog
'n bietjie bietjie bietjie van jou
Van die begin af laat jy my kop
Ek gee jou my hart jy kan dit kry bly net
nog 'n bietjie bietjie bietjie by my
Daar is geen wonder dat ek nie
Gee my jou hand om vas te hou gee my
nog 'n bietjie bietjie bietjie van jou
Van die begin af laat jy my kop